Emeraude Toubia (gebore 1 Maart 1989) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Tattooed Love (2015) en in die televisiereekse Cosita Linda (2014), Voltea Pa'Que Te Enamores (2014), en Shadowhunters: The Mortal Instruments (2016).
Filmografie Rolprente 2015: Tattooed Love
Televisiereekse 2013: 11-11 En mi cuadra nada cuadra 2014: Cosita Linda 2014: Voltea Pa'Que Te Enamores 2016: Shadowhunters: The Mortal Instruments
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1989 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense