Lorraine Toussaint (gebore 4 April 1960) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Hudson Hawk (1991) en Selma (2014), en in die televisiereekse Any Day Now (1998) en Orange Is the New Black (2013).
Filmografie Rolprente 1989: Breaking In 1991: Hudson Hawk 2002: Weddings of a Lifetime: Dream Weddings on a Budget 2012: Middle of Nowhere 2014: Selma 2015: Runaway Island 2018: Fast Color Sprinter
Televisiereekse 1993: Where I Live 1995: Amazing Grace 1997: Leaving L.A. 1998: Any Day Now 2003: This Far by Faith 2007: Saving Grace 2013: Orange Is the New Black 2014: Forever 2015: Rosewood
Televisierolprente 1986: A Case of Deadly Force 1993: Love, Lies & Lullabies 1996: America's Dream 2004: An Evening with Della Reese 2010: The Line
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1960 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu