Mary Ellen Trainor (8 Julie 1952 – 20 Mei 2015) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Goonies (1985), Die Hard (1988), Lethal Weapon 2 (1989), en Lethal Weapon 4 (1998).

Filmografie Rolprente 1985: The Goonies 1988: Die Hard 1989: Lethal Weapon 2 1998: Lethal Weapon 4

Televisierolprente 1995: Seduced and Betrayed

Eksterne skakels

Kategorie:Sterftes in 2015 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu