Karrueche Tran (gebore 17 Mei 1988) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Honor List (2018) en Never Heard (2018), en in die televisiereekse The Bay (2010) en Claws (2017).
Filmografie Rolprente 2016: A Weekend with the Family 2016: Only for One Night 2018: The Honor List 2018: Never Heard
Televisiereekse 2010: The Bay 2014: Car Matchmaker with Spike Feresten 2014: The Dead Diaries 2015: Vanity 2017: Claws 2017: Snoop Dogg presents the Joker's Wild
Video's 2015: 3-Headed Shark Attack
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1988