Emily Tremaine (gebore 5 Junie 1989) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent The Wolf of Wall Street (2013) en in die televisiereekse The Blacklist (2013), Guilt (2016), en Vinyl (2016).
Filmografie Rolprente 2010: Mercy 2013: The Wolf of Wall Street 2018: The Way You Look Tonight 2018: Slow Machine
Televisiereekse 2013: The Blacklist 2016: Guilt 2016: Vinyl
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu