Allie Trimm (gebore 25 Oktober 1994) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Prom (2011) en Saints Rest (2018), en in die televisiereekse 30 Rock (2006) en Redheads Anonymous (2015).
Filmografie Rolprente 2011: Prom 2018: Saints Rest
Televisiereekse 2006: 30 Rock 2015: Redheads Anonymous
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1994 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu