Toni Trucks (gebore 30 September 1980) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent The Twilight Saga: Breaking Dawn - Part 2 (2012) en in die televisiereekse Grimm (2011), NCIS: New Orleans (2014), en Lethal Weapon (2016).

Filmografie Rolprente 2007: Mr. Art Critic 2012: The Twilight Saga: Breaking Dawn - Part 2

Televisiereekse 2005: Barbershop 2011: Grimm 2012: Made in Jersey 2014: NCIS: New Orleans 2016: Lethal Weapon 2017: SEAL Team 2018: Good Eggs

Televisierolprente 2009: Star Runners 2009: Ab Fab

Eksterne skakels

Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1980 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu