Jordan Trovillion (gebore 8 September 1985) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Jack Reacher (2012), Mosquito-Man (2013), en A Matter of Faith (2014).

Filmografie Rolprente 2012: Jack Reacher 2013: Mosquito-Man 2014: A Matter of Faith 2015: Saugatuck Cures 2016: Elder Island Love Immortal

Televisiereekse 2002: Movie Show Plus 2011: Shadow Earth 2012: Amil the Ewok

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu