Paula Trickey (gebore 27 Maart 1966) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Crimes of the Mind (2014) en Christmas in the Heartland (2017).
Filmografie Rolprente 2010: Locked Away 2014: Crimes of the Mind 2017: Christmas in the Heartland Escape from Paradise
Televisiereekse 1994: Fortune Hunter 1996: Pacific Blue
Televisierolprente 1990: The TV Academy Annual Tribute: A Salute to Angela Lansbury 2005: McBride: Murder Past Midnight 2006: Past Tense 2007: 'Til Lies Do Us Part 2011: Betrayed at 17 2017: Running Away
Video's 1999: The Base
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1966 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu