Levy Tran (gebore 8 April 1983) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Furious 7 (2015) en Gemini (2017), en in die televisiereekse Shameless (2011) en Animal Kingdom (2016).

Filmografie Rolprente 2015: Furious 7 2017: Gemini 2017: Mad Genius 2018: The Silk Road 2018: Two Ways to Go West 2018: Fallen Lands

Televisiereekse 2011: Shameless 2015: Jungle Justice 2016: Animal Kingdom 2017: Chosen Kin Origins 2018: Chosen Kin Origins: New Breed

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1983 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu