Mageina Tovah (gebore 26 Julie 1979) is 'n Amerikaanse aktrise, regisseuse, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Spider-Man 2 (2004) en Spider-Man 3 (2007), en in die televisiereeks The Magicians (2015).

Filmografie Rolprente 2004: Spider-Man 2 2007: Spider-Man 3 2008: Dream from Leaving 2017: Eliza Sherman's Revenge

Televisiereekse 2003: Joan of Arcadia 2015: The Magicians

Televisierolprente 2012: Obama: What He's Done

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1979 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu