Brette Taylor is 'n Amerikaanse aktrise, skryfster, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Officer Down (2013) en in die televisiereekse Nashville (2012), Gotham (2014), en #WarGames (2018).
Filmografie Rolprente 1998: Perfect Lies 2002: Town Diary 2013: Officer Down
Televisiereekse 2012: Nashville 2014: Gotham 2018: #WarGames
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu