Holly Taylor (gebore 31 Oktober 1997) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Ashley (2013), Worst Friends (2014), en The Witch Files (2018), en in die televisiereeks The Americans (2013).
Filmografie Rolprente 2013: Ashley 2014: Worst Friends 2018: The Witch Files We Still Say Grace Noble Savages
Televisiereekse 2013: The Americans 2018: Manifest
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Kanadese aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in die 1990's