Lauren Taylor (gebore 16 Junie 1998) is 'n Amerikaanse aktrise en komponis. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Slit Mouth Woman in LA (2014) en in die televisiereekse Liv and Maddie (2013), Best Friends Whenever (2015), en Richie Rich (2015).
Filmografie Rolprente 2014: Slit Mouth Woman in LA
Televisiereekse 2013: Liv and Maddie 2015: Best Friends Whenever 2015: Richie Rich 2018: Shortcomings
Televisierolprente 2014: Fairest of the Mall
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1998