Julia Goldani Telles (gebore 18 Maart 1995) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Space Between en Looks That Kill, en in die televisiereekse Bunheads (2012) en The Affair (2014).

Filmografie Rolprente 2018: Slender Man 2018: Most Likely to Murder 2018: The Wind The Space Between Looks That Kill

Televisiereekse 2012: Bunheads 2014: The Affair

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu