Amanda Tepe (gebore 16 Oktober 1977) is 'n Amerikaanse aktrise, skryfster, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Iowa (2005) en in die televisiereekse General Hospital (1963), Studio 60 on the Sunset Strip (2006), en Wizards of Waverly Place (2007).
Filmografie Rolprente 2003: A Confession 2005: Iowa 2005: Save the Mavericks
Televisiereekse 1963: General Hospital 2006: Studio 60 on the Sunset Strip 2007: Wizards of Waverly Place 2010: Frenemies
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1977 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu