Maria Thayer (gebore 30 Oktober 1975) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Hitch (2005), Accepted (2006), Forgetting Sarah Marshall (2008), en State of Play (2009).
Filmografie Rolprente 2001: Storytelling 2005: Hitch 2006: Accepted 2008: Forgetting Sarah Marshall 2009: State of Play 2015: Night of the Living Deb
Televisiereekse 1999: Strangers with Candy 2010: Eagleheart 2013: Sex Surrogates 2014: Wedlock 2014: Long Distance 2016: Those Who Can't
Televisierolprente 2010: Our Show 2011: Annie Claus Is Coming to Town
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1975 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu