Jennifer Taylor (gebore 19 April 1972) is 'n Amerikaanse aktrise, skryfster, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Like a Country Song (2014) en God's Not Dead: A Light in Darkness (2018), en in die televisiereekse Two and a Half Men (2003) en Shameless (2011).
Filmografie Rolprente 2013: Ashley 2014: Like a Country Song 2015: A Date to Die For 2016: Fair Haven 2016: Arlo: The Burping Pig 2016: A Life Lived 2018: God's Not Dead: A Light in Darkness 2018: A Deadly Romance 2018: Family Vanished
Televisiereekse 1998: Miami Sands 2003: Two and a Half Men 2011: Shameless 2017: Death's Door
Televisierolprente 2013: The Perfect Boyfriend 2016: Stalked by My Mother
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1972 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu