Jeannine Taylor (gebore 2 Junie 1954) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rol in die rolprent Friday the 13th (1980).
Filmografie Rolprente 1980: Friday the 13th
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1954 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu