Anna Simpson (gebore 23 Maart 1983) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Our Song (2000), Sherrybaby (2006), en Liberty Kid (2007), en in die televisiereeks Law & Order: Criminal Intent (2001).
Filmografie Rolprente 2000: Our Song 2006: Sherrybaby 2007: Liberty Kid
Televisiereekse 2001: Law & Order: Criminal Intent 2017: Hack Back
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1985 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu