Ryan Simpkins (gebore 28 Maart 1998) is 'n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Revolutionary Road (2008), Surveillance (2008), Pride and Glory (2008), en A Single Man (2009).

Filmografie Rolprente 2006: Sherrybaby 2008: Revolutionary Road 2008: Surveillance 2008: Pride and Glory 2008: Gardens of the Night 2009: A Single Man 2011: Jeremy Fink and the Meaning of Life 2012: Arcadia 2015: Anguish 2015: Hangman 2017: The House 2018: Wake 2018: Ladyworld

Televisiereekse 2005: Wonder Showzen

Video's 2004: Science with Me! Mr. Heisen-Bear and Fizzy Soda Science 2009: A Single Man: Making of a Single Man

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1998 Kategorie:Amerikaanse akteurs van die 21ste eeu