Rose Siggins (8 Desember 1972 – 12 Desember 2015) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Schlitzie: One of Us (2019) en in die televisiereeks American Horror Story (2011).
Filmografie Rolprente 2019: Schlitzie: One of Us
Televisiereekse 2003: Extraordinary People 2011: American Horror Story
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1972 Kategorie:Sterftes in 2015 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu