Millicent Simmonds (gebore 1 Maart 2003) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Wonderstruck (2017) en A Quiet Place (2018), en in die televisiereeks Celebrity Page (2013).
Filmografie Rolprente 2017: Wonderstruck 2018: A Quiet Place
Televisiereekse 2013: Celebrity Page
Televisierolprente 2018: The 39th Annual Young Artist Awards
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in die 2000's Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 2003