Stephanie Sigman (gebore 7 Januarie 1987) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Spectre (2015), Once Upon a Time in Venice (2017), en Annabelle: Creation (2017), en in die televisiereeks The Bridge (2013).
Filmografie Rolprente 2010: Río de oro 2011: Miss Bala 2012: Morelos 2013: Pioneer 2014: Alice in Marialand 2015: Spectre 2015: El cielo es azul 2017: Once Upon a Time in Venice 2017: Annabelle: Creation 2017: Shimmer Lake Hell Broke luce
Televisiereekse 2013: The Bridge 2016: Presence 2017: S.W.A.T.
Televisierolprente 2013: The Arrangement
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1987