Karen Sillas (gebore 5 Junie 1963) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Simple Men (1992), What Happened Was... (1994), Female Perversions (1996), en Sour Grapes (1998).

Filmografie Rolprente 1992: Simple Men 1993: Trip nach Tunis 1993: Risk 1994: What Happened Was... 1996: Female Perversions 1998: Sour Grapes 1998: Reach the Rock 1998: The Repair Shop 1999: Bad Money 2000: 75 Degrees in July 2015: Stuff T11 Incomplete

Televisiereekse 1994: Under Suspicion 2005: Wanted

Televisierolprente 1997: Night Sins 1997: Lies He Told 1999: As Time Runs Out

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu