Laura Silverman (gebore 10 Junie 1966) is 'n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Half Baked (1998) en in die televisiereekse Dr. Katz, Professional Therapist (1995), House (2004), en The Comeback (2005).
Filmografie Rolprente 1998: Half Baked 2005: Sarah Silverman: Jesus Is Magic 2005: Freeze Out 2009: All American Orgy Pool Party
Televisiereekse 1995: Dr. Katz, Professional Therapist 1999: Home Movies 2004: House 2005: The Comeback 2006: Blogland 2007: The Sarah Silverman Program. 2007: Insatiable 2009: Beyond Twisted 2009: The Shaman 2011: Goodnight Burbank 2015: Future-Worm!
Video's 2006: Just the Three of Us
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1966 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu