Gabourey Sidibe (gebore 6 Mei 1983) is 'n Amerikaanse aktrise en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Precious (2009), Tower Heist (2011), en Seven Psychopaths (2012), en in die televisiereeks The Big C (2010).
Filmografie Rolprente 2009: Precious 2011: Tower Heist 2012: Seven Psychopaths 2014: Life Partners 2019: Come as You Are
Televisiereekse 2010: The Big C 2010: Festivals SUNcovered 2015: Empire 2015: Difficult People 2016: Brad Neely's Harg Nallin' Sclopio Peepio
Televisierolprente 2015: Prison Kids: A Crime Against America's Children
Video's 2010: A Precious Ensemble 2012: Foster the People: Don't Stop 2016: The Elephant in the Room 2016: The Making of Grimsby
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1983 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu