Constance Shulman (gebore 4 April 1958) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Fried Green Tomatoes (1991), Sweet and Lowdown (1999), en Doug's 1st Movie (1999), en in die televisiereeks Orange Is the New Black (2013).

Filmografie Rolprente 1991: Fried Green Tomatoes 1999: Sweet and Lowdown 1999: Doug's 1st Movie Reaching from Above

Televisiereekse 1991: Doug 1994: Heavens to Betsy 1996: The Faculty 1996: Disney's Doug 2013: Orange Is the New Black

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1958 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu