Miriam Shor (gebore 25 Julie 1971) is 'n Amerikaanse aktrise en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Bedazzled (2000), Hedwig and the Angry Inch (2001), en Shortbus (2006), en in die televisiereeks Younger (2015).

Filmografie Rolprente 1999: Flushed 2000: Bedazzled 2001: Hedwig and the Angry Inch 2003: Second Born 2004: Lbs. 2006: Shortbus 2007: The Cake Eaters 2012: That's What She Said 2015: Puerto Ricans in Paris

Televisiereekse 2000: Then Came You 2001: Inside Schwartz 2006: Big Day 2008: Swingtown 2008: Puppy Love 2012: GCB 2015: Younger

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1971 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu