Stephanie Leigh Schlund (gebore 12 Maart 1986) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Last Song (2010) en The Hunger Games: Catching Fire (2013), en in die televisiereekse The Following (2013) en Reckless (2014).

Filmografie Rolprente 2010: The Last Song 2013: The Hunger Games: Catching Fire

Televisiereekse 2013: The Following 2014: Reckless

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1986