Melissa Schuman (gebore 21 Augustus 1984) is 'n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Love Don't Cost a Thing (2003) en in die televisiereeks Actress(es): A Web Series (2015).
Filmografie Rolprente 2003: Love Don't Cost a Thing 2005: Silent Scream
Televisiereekse 1999: Say What? Karaoke 2015: Actress(es): A Web Series
Televisierolprente 2001: Snowed in Weekend 2001 Dream Concert 2002: Anna's Dream
Video's 2004: The Making of 'Love Don't Cost a Thing''' 2005: Silent Scream: Cast Interviews''
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1984 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu