Jennifer Schwalbach Smith (gebore 7 April 1971) is 'n Amerikaanse vervaardiger, aktrise, en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Jay and Silent Bob Strike Back (2001), Clerks II (2006), Red State (2011), en Tusk (2014).

Filmografie Rolprente 2001: Jay and Silent Bob Strike Back 2004: Oh, What a Lovely Tea Party 2006: Clerks II 2011: Red State 2014: Tusk 2016: Yoga Hosers Anti-Claus

Televisiereekse 2006: Icons 2012: SMorning Show and Tell

Video's 2006: An Evening with Kevin Smith 2: Evening Harder 2008: Kevin Smith: Sold Out - A Threevening with Kevin Smith 2009: Popcorn Porn: Watching 'Zack and Miri Make a Porno'

Eksterne skakels

Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse rolprentvervaardigers Kategorie:Lewende mense