Amanda Schull (gebore 26 Augustus 1978) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Center Stage (2000) en in die televisiereekse Pretty Little Liars (2010), Suits (2011), en 12 Monkeys (2015).
Filmografie Rolprente 2000: Center Stage 2007: Women on Top 2016: I Am Wrath 2017: Devil's Gate
Televisiereekse 2010: Pretty Little Liars 2011: Suits 2015: 12 Monkeys
Televisierolprente 2009: Sorority Wars 2012: Imaginary Friend 2013: Hunt for the Labyrinth Killer 2014: Betrayed 2016: 12 Monkeys: Recap/Finale 2018: Love, Once and Always
Video's 2000: The Making of 'Center Stage'
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1978 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu