Wrenn Schmidt is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent I Saw the Light (2015) en in die televisiereekse Boardwalk Empire (2010) en The Americans (2013).
Filmografie Rolprente 2014: Preservation 2015: I Saw the Light 2017: The Good Catholic
Televisiereekse 2010: Boardwalk Empire 2013: The Americans 2016: Outcast
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in die 1980's Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1983