Carly Schroeder (gebore 18 Oktober 1990) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Mean Creek (2004) en Gracie (2007), en in die televisiereekse Port Charles (1997) en Lizzie McGuire (2001).
Filmografie Rolprente 2004: Mean Creek 2006: Firewall 2006: Eye of the Dolphin 2007: Gracie 2007: Prey 2009: Forget Me Not 2013: Slightly Single in L.A. 2015: Prep School 2017: One of Us 2018: Ouija House
Televisiereekse 1997: Port Charles 2001: Lizzie McGuire
Televisierolprente 2001: Virtually Casey 2018: Deadly Shores
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1990 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu