Mary Kate Schellhardt (gebore 1 November 1978) is 'n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente What's Eating Gilbert Grape (1993), Free Willy 2: The Adventure Home (1995), en Apollo 13 (1995), en in die televisiereeks Private Practice (2007).

Filmografie Rolprente 1993: What's Eating Gilbert Grape 1995: Free Willy 2: The Adventure Home 1995: Apollo 13 2007: Mr. Blue Sky 2008: Jack Rio 2016: Saturday Scout Club

Televisiereekse 2007: Private Practice

Televisierolprente 1995: The Great Mom Swap

Video's 2009: Not Twilight

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1978 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu