Mary Scheer (gebore 19 Maart 1963) is 'n Amerikaanse aktrise, skryfster, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Quantum Leap (1989), MADtv (1995), Most Extreme Elimination Challenge (2003), en The Penguins of Madagascar (2008).

Filmografie Rolprente 1989: L.A. on $5 a Day 1991: The Chick's a Dick 2001: Elvira's Haunted Hills

Televisiereekse 1989: Quantum Leap 1995: MADtv 2001: Primetime Glick 2001: X-Chromosome 2003: Most Extreme Elimination Challenge 2007: iCarly 2008: The Penguins of Madagascar 2014: What's Next for Sarah?

Televisierolprente 2008: iCarly: iGo to Japan Inside Jokes: AKA Reel Jokes

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Geboortes in 1963