Jennifer Savidge (gebore 6 Julie 1952) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Clifford (1994) en Evolution (2001), en in die televisiereekse St. Elsewhere (1982) en JAG (1995).

Filmografie Rolprente 1994: Clifford 2001: Evolution

Televisiereekse 1982: St. Elsewhere 1989: For Jenny with Love 1995: JAG 1998: Significant Others

Eksterne skakels

Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu