Danielle Savre (gebore 26 Augustus 1988) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Boogeyman 2 (2007) en In the Land of Women (2007), asook vir haar verskyning in die televisiereeks The X-Files (1993).

Filmografie Rolprente 2007: Boogeyman 2 2007: In the Land of Women 2009: Wild About Harry 2015: Adulterers 2016: 48 Hours to Live

Televisiereekse 1993: The X-Files 2007: Kaya 2016: Too Close to Home 2018: Station 19

Televisierolprente 2008: Generation Gap 2016: The Wrong Car 2016: The Perfect Stalker 2017: Happily Never After

Video's 2014: Jarhead 2: Field of Fire 2018: Deep Blue Sea 2

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1988 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu