Connie Sawyer (27 November 1912 – 21 Januarie 2018) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente When Harry Met Sally... (1989), Dumb and Dumber (1994), Out of Sight (1998), en Pineapple Express (2008).
Filmografie Rolprente 1989: When Harry Met Sally... 1994: Dumb and Dumber 1998: Out of Sight 2008: Pineapple Express
Televisiereekse 1948: The Arrow Show
Televisierolprente 1965: McGhee 1971: Allan
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1912 Kategorie:Sterftes in 2018 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu