India Scandrick is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Spork (2010) en The Greening of Whitney Brown (2011), en in die televisiereekse Sleepy Hollow (2013) en Underground (2016).
Filmografie Rolprente 2010: Spork 2011: The Greening of Whitney Brown
Televisiereekse 2013: Sleepy Hollow 2016: Underground
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu