Morgan Saylor (gebore 26 Oktober 1994) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente McFarland, USA (2015), Being Charlie (2015), en White Girl (2016), en in die televisiereeks Homeland (2011).

Filmografie Rolprente 2014: Jamie Marks Is Dead 2015: McFarland, USA 2015: Being Charlie 2016: White Girl 2018: We the Coyotes Blow the Man Down

Televisiereekse 2011: Homeland

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1994 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense