Andrea Savage (gebore 20 Februarie 1973) is 'n Amerikaanse aktrise, skryfster, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Step Brothers (2008) en in die televisiereekse Episodes (2011), Veep (2012), en I'm Sorry (2017).
Filmografie Rolprente 2008: Step Brothers 2018: Summer '03
Televisiereekse 2004: Significant Others 2006: Dog Bites Man 2010: Funny or Die Presents... 2011: Episodes 2012: Veep 2014: The Hotwives of Orlando 2015: The Hotwives of Las Vegas 2017: I'm Sorry
Televisierolprente 2010: The Strip 2012: Rebounding 2012: American Judy 2012: Larry Wilmore's Race, Religion & Sex 2013: King John 2014: Duty
Video's 2009: Lashisse 2012: Republicans, Get in My Vagina
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1973 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu