Jackie Sandler (gebore 24 September 1974) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Little Nicky (2000), Zookeeper (2011), Hotel Transylvania (2012), en Pixels (2015).
Filmografie Rolprente 2000: Little Nicky 2002: Eight Crazy Nights 2011: Zookeeper 2012: Hotel Transylvania 2015: Pixels
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1974 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse Jode