Isabel Sanford (29 Augustus 1917 – 9 Julie 2004) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Guess Who's Coming to Dinner (1967), Lady Sings the Blues (1972), en South Beach (1993), en in die televisiereeks The Jeffersons (1975).
Filmografie Rolprente 1967: Guess Who's Coming to Dinner 1972: Lady Sings the Blues 1981: Steigler and Steigler 1993: South Beach
Televisiereekse 1971: All in the Family 1975: The Jeffersons 1978: Kids Are People, Too
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1917 Kategorie:Sterftes in 2004 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu