Saniyya Sidney (gebore 30 Oktober 2006) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Hidden Figures (2016) en Fences (2016), en in die televisiereeks American Horror Story (2011).

Filmografie Rolprente 2016: Hidden Figures 2016: Fences The Personal History of Rachel DuPree

Televisiereekse 2011: American Horror Story

Eksterne skakels

Sidney, Saniyya Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 2006