Angela Sarafyan (gebore 30 Junie 1983) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rol in die televisiereeks Westworld (2016).

Filmografie Rolprente 2008: A Beautiful Life 2011: American Animal 2012: Lost and Found in Armenia 2015: 1915 2016: Me You and Five Bucks We Are Boats

Televisiereekse 2009: Sex Ed 2009: Hot Sluts 2012: Let's Big Happy 2016: Westworld

Televisierolprente 2002: Paranormal Girl 2013: I Am Victor

Video's 2017: City Slickers in Westworld

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu