Sherri Saum (gebore 1 Oktober 1974) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse In Treatment (2008), The Fosters (2013), How to Get Away with Murder (2014), en Code Black (2015).

Filmografie Rolprente 2003: Anne B. Real

Televisiereekse 1999: Beggars and Choosers 2008: In Treatment 2013: The Fosters 2014: How to Get Away with Murder 2015: Code Black

Video's 1996: Feel Your Pain

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1974 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu