Kelsey Sanders (gebore 11 Julie 1990) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Blind Side (2009), The Genesis Code (2010), en Rumors of Wars (2014), en in die televisiereeks Mad Men (2007).
Filmografie Rolprente 2008: Shelter 2009: The Blind Side 2010: The Genesis Code 2010: Cutback 2014: Rumors of Wars
Televisiereekse 2007: Mad Men 2009: Private 2009: PRIVATE: The Casting Call 2010: Hollywood Is Like High School with Money 2014: Lay the Screw
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1990 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu