Halston Sage (gebore 10 Mei 1993) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The First Time (2012), Neighbors (2014), Scouts Guide to the Zombie Apocalypse (2015), en Paper Towns (2015).

Filmografie Rolprente 2012: The First Time 2014: Neighbors 2015: Scouts Guide to the Zombie Apocalypse 2015: Paper Towns 2017: Before I Fall 2017: People You May Know 2017: You Get Me

Televisiereekse 2012: How to Rock 2014: Crisis 2017: The Orville

Televisierolprente 2015: Paper Towns Premiere and Live Q&A

Video's 2012: Victoria Justice: Beggin' on Your Knees

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1993 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu